Drip on maize: Measure and manage for more

Posted on 2021/10/27

In Southern Africa, irrigating maize and its rotation crops with drip irrigation is not yet a common practice. However, checking in with our counterparts at Netafim USA, it is easy to get excited about the potential impact of drip irrigation in the Southern African grain industry.

Ondergrondse drupbesproeiing verminder risiko

Posted on 2020/09/08

Volgens Danie Minnaar kan die gebruik van ondergrondse drupbesproeiing ’n omvangryke verskil in mielieopbrengste in Suid-Afrika maak. Elke produsent moet bepaal of dit in sy boerdery kan werk en of die belegging vir hom die moeite werd sal wees. “As jy goeie grond en ’n beperkte, maar versekerde waterbron het, glo ek ondergrondse drupbesproeiing kan ’n besonder goeie oplossing wees.”

Manage risk with efficient irrigation

Posted on 2020/09/02

Drip irrigation’s accurate application of water and fertiliser brings about not only reduced costs and resource requirements, but also potentially higher yields.

Bestuur risiko met effektiewe besproeiing

Posted on 2020/08/27

Drupbesproeiing kan ’n baie positiewe bydrae tot jou boerdery maak. Danie som dit so op: “As jy goeie grond en ’n beperkte, maar versekerde waterbron het, glo ek drupbesproeiing kan ʼn baie goeie oplossing wees.”